@hanlielabuschagne: #afrikaanstiktoks #afrikaans #jesus #jesuslovesyou

🍂.•*Hanlie.•*🍁
🍂.•*Hanlie.•*🍁
Open In TikTok:
Region: ZA
Wednesday 22 October 2025 18:12:55 GMT
11659
318
73
123

Music

Download

Comments

kind.van.god5
KIND VAN GOD🇿🇦 :
Jammer maar daar gaan nie diere in die Hemel wees nie
2025-10-23 17:14:25
0
cecilia.breedt
Cecilia Breedt :
Die woord se die mense asem gaan op en die dier se asem gaan af
2025-11-10 17:21:43
0
jena8135vet
jena8135jen :
Revelation 19:14 ESV And the armies of heaven, arrayed in fine linen, white and pure, were following him on white horses.
2025-11-01 22:04:21
0
altonholtz
Alton :
Nie geweet die Heilige Gees is in diere nie.
2025-10-23 20:41:36
0
cora.westerncape
MountainSoul 🇿🇦 :
om te kan glo bring vertroosting, en sonder hoop het ons geen drome
2025-10-25 07:10:27
3
lucisnexus
LUCISNEXUS™ :
Dankie vir jou pragtige boodskap. Ek glo ook ons troeteldiere sal in die hemel wees. God het alles gemaak—elke skepsel behoort aan Hom. Dis nie vir ons om te besluit wie gaan of wie nie. Dit bly Sy besluit. Ek het daaroor gebid—en ek het vrede in my hart gekry. Die liefde wat ek van my honde ontvang het… was soms suiwerder as dié van mense. Daardie liefde kom van God. En ek glo Hy mors nie met dit wat Hy in liefde geskep het nie. Iewers anderkant hierdie lewe… glo ek hulle wag.
2025-10-25 19:00:51
4
jackie.schoeman2
Jackie Schoeman :
daar is nie diere in die hemel
2025-10-29 21:45:49
0
ryanryan.ryan5
Ryan :
virseker gaan hulle Hemel toe!
2025-11-01 15:23:06
0
quakes639
Quakes :
hulle gan definitely hemel toe God se vir ons baie moi om na sy diere om te sien op aarde ek het een van die grootse plekke in die hemel met baie baie diere ek bid vir elke liewe dier op aarde wat geslag of verwaarloos word om in my plek in die koning kryk van God te bly so ja ek glo an dit diere het ook n siel gee hulle liefde dan sien jy dit
2025-10-25 03:45:46
3
rudolf.2.holtzhau
Rudolf 2 Holtzhausen :
Dankie Hanlie 👌
2025-10-22 20:30:31
1
user6118069421698
sybrand :
sjoe ek Glo jou stories absoluut.
2025-10-23 08:59:12
1
debbie46meyer
Debbie :
amen 🙏
2025-10-24 14:47:25
1
kobusviljoen815
kobusviljoen815 :
Ek verlang ook baie na my diere
2025-10-24 19:07:30
1
andrevisser908
Andre :
Amen🙏💯💯💯 Ek wil deel met julle. In die hemel dra die gras jou as jy op dit loop. Daar is groot vrugte wat geen skil of pit het nie. As jy hom pluk verskein n lig en dan is nuwe soort vrug, vir die volgende wat n lus is vir daai geur. Ons Fader is ware liefde wat ongelooflik is.
2025-10-23 14:40:22
1
clarindamollentze
Clarinda Booysens 🇿🇦 :
Ek glo, hoop en vertrou ook ons hulle weer sien. Ons gaan baie beslis eendag verantwoording doen oor elke liewe dier wat onder ons sorg was.
2025-10-25 08:51:40
0
adriaanlabuschagn42
viper :
Sorry ek wil eers vir jou se. Jy is n baie baie mooi vrou. God se as n mens mooi na sy diere kyk.. Hulle sal geseend wees
2025-10-22 19:43:58
1
jurie479
jurie :
So alle beeste, alle skape en varke en wildsbokke en hoenders, makoue, eende ens wat ons opgeëet het is nou in die hemel, van Adam se tyd af. Dis nou n klomp tjol mevrou. Hou op om stront aan mense te vertel. Stop dit.
2025-10-25 03:22:01
2
hesterbreitenbach4
🌹🌻 :
Diere het nie sonde nie. wel n brein en n gevoel. hul kan seerkry. God se opdrag aan ons is, om hul te beskerm. Diere kan nie praat nie. hul ken ook die verskil van liefde en haat. hul haal asem en daarom is ons veronderstel om hul te versorg so ver moontlik.
2025-10-24 14:42:30
2
kind.van.god5
KIND VAN GOD🇿🇦 :
Omdat die Hemel net daar is vir gelowige mense , nerens in die Bybel staan daar dat diere Hemel toe gaan nie , Die enigste dier wat gaan gebruik word is Perde. Jesus loves you
2025-10-23 21:24:20
2
denicebrand77
Denice Brand :
ek hoop as ek eendag daar bo kom, dat ek n groot yard het, want ek het al baie hondjies verloor🥰
2025-11-03 10:36:30
0
irrie59
Irrie :
Mag dit so wees want ek wil wees waar hulle is
2025-10-24 20:24:24
2
johandup76
johandup76 :
My hond is al wat ek het🙏
2025-10-25 17:03:09
1
spanner618
Spanner :
ek is n groot diere lief hebber het 6 honde,ongelukkig gaan diere nie hemel toe nie,want n dier het nie n siel nie
2025-10-27 04:52:47
0
jena8135vet
jena8135jen :
❤️💯 Isaiah 11:6-9 ESV The wolf shall dwell with the lamb, and the leopard shall lie down with the young goat, and the calf and the lion and the fattened calf together; and a little child shall lead them. The cow and the bear shall graze; their young shall lie down together; and the lion shall eat straw like the ox. The nursing child shall play over the hole of the cobra, and the weaned child shall put his hand on the adder's den. They shall not hurt or destroy in all my holy mountain; for the earth shall be full of the knowledge of the Lord as the waters cover the sea.
2025-11-01 22:01:39
2
To see more videos from user @hanlielabuschagne, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About