Hi kan jy asb stel dat dit gedownload kan word?? Moet dit deel met n paar gechipte tande!
2025-11-14 05:41:40
6
🕯Mr.Ghost👻 :
Ek stem saam. Ek het 'n bergfiets en ek ry NET op die grond so ver moontlik van die teerpaaie af. Al wanneer ek die teerpad gebruik is wanneer daar bv. 'n brug is sonder 'n voetganger/fiets paadjie.
2025-11-14 11:23:25
1
Linda-Marie :
Of ry agtermekaar. Hoekom moet die groepie langs mekaar ry?
2025-11-14 06:42:30
14
Ané Remmers | Skull Artist :
Kan ons asb 'n "Ry aan die kant of chip 'n tand" bumper sticker fund stig om dit 'n werklikheid te maak? 🤷🏻♀️
2025-11-14 06:41:27
16
steffanjacobz :
Think Car😂
2025-11-14 04:56:19
8
Arend 2 :
ek voel dieselfde ek betaal lisensie skyf ek moet n lisensie he dan ry hul die pad vol en blaas jy hooter dan vloek hy my aa nee a
2025-11-14 05:45:58
5
Wouter :
My maat. WELL SAID.. AMEN TO THAT.. Ek stem..Chapman's Peak is ERGSTE..😡
2025-11-14 14:52:43
1
Uanet :
En at least nie langs mekaar ry nie! Dis al kla so nou, dan wil hul soos 'n taxi op mekaar ry.
2025-11-14 13:47:22
0
🌷Dawn Earle ❌️ :
Ek stem! 😂😂😂
2025-11-14 06:13:04
1
Dwayne Yster Strauss :
Wanneer stel jy jou videos dat ñ mens dit kan save ?
2025-11-14 07:59:30
1
Paul :
baie waar
2025-11-14 11:18:39
0
Zeela :
Yes! 👌🏼 🤣
2025-11-14 13:05:45
0
Pieter Janse Van Rensburg :
Ja nee kyk 😂😂
2025-11-14 04:05:27
1
Anastasia Dicks :
Ek moet kan download!!!!
2025-11-14 10:45:26
0
Cj Cj :
😂😂😂😂 Love you videos man
2025-11-14 11:22:15
0
Daflea :
net so 😂😂😂
2025-11-14 04:48:18
0
Michael Wayne Chowles :
miskien vertaan hulle nou beter...
👌👌👌
2025-11-14 05:52:50
0
Franco 🇿🇦 :
Classic😂😂
2025-11-14 05:59:04
0
yolandihoeksemast :
🤣🤣🤣 jaaaa
2025-11-14 05:27:26
0
Annalien Naudé :
Baie waar😂
2025-11-14 05:49:30
0
maritzagoesgaga :
Ja asb. Ekt my moer so gestrip toe ek sien hoe hulle ry in die Cradle. Daar is 'n fietsbaan maar hulle ry langs mekaar in die pad 😡
2025-11-14 08:58:37
2
Riaan Havenga :
😂😂😂sal daai paaikie wil sien waarvan jy praat
2025-11-14 07:46:46
0
Ockert :
😂😂😂😂😂😂😂
2025-11-14 15:28:20
0
leeannedj :
🤣🤣🤣🤣🤣🤟🤟🤟🤟 🚴🚴🚴🚴
2025-11-14 14:22:43
0
lapa2469 :
😂😂😂
2025-11-14 14:16:04
0
To see more videos from user @laastehond25, please go to the Tikwm
homepage.