@lamour_cloete: #SAMA28 #namakwalander🌻🌼 #annapitte #studentlife #accents #afrikaans

Lamour_Cloete
Lamour_Cloete
Open In TikTok:
Region: ZA
Tuesday 04 June 2024 01:07:30 GMT
18147
1246
79
24

Music

Download

Comments

vanreenen05
Ms. van Reenen🎀 :
As een mens weer vir my sê ek praat snaaks gaan ek die video vir hulle stuur 👏🏻🤣
2024-06-04 01:17:23
4
rosephoenixthrift
Shãkira Hussein :
Hoe voel jy oor die Afrikaans inni Kaap? (bruin mense) Ek wonder altyd dit want vir my as n kaapenaar, klink jou afrikaans vir my so 👌 💯
2024-06-06 05:44:53
1
vanreenen05
Ms. van Reenen🎀 :
come on free Afrikaans lessons 🔥
2024-06-04 01:18:05
11
rubywilschut
RUBY :
ek word gewoondlik snaaks aangekyk,,Trots Afrikaans Namibië
2024-06-04 07:36:46
7
sylviavanwyk473
sylviavanwyk473 :
So trots op die slim kind❤️
2024-06-04 08:32:21
5
jossie1985
🇿🇦 Jossie1985 🇿🇦 :
wow yster!!!!!!❤️
2024-06-04 15:30:19
3
lilianvw76
Lilianvanwyk346 :
Onse eie namatjeent... 💕💕💕
2024-06-08 06:34:18
2
arzee75
arzee :
I like your content
2024-06-06 11:14:31
2
stuckupcolouredzaza
StuckUpColouredzaza :
Ek is MAL oor jou! Unapologetically YOU!!! Ek is dieselfde. Geen een mens gaan vir my besluit rakende wie EK is.
2024-06-04 09:04:24
2
user8268372655418
user8268372655418 :
nooit te oud om te leer nie ....
2024-06-04 05:53:52
2
maureennobles
Maureen Nobles :
Baie mooi gestel. Ek is n Vrystater,, maar bly nou al vir Baie jare in die N/Kaap. Ek praat nog steeds Afrikaans met my Vrystaat se dialek
2024-06-12 05:25:07
1
veronawilsnach
MissV :
wow !!! ❣️❣️❣️Goed gestel mnr. Cloete !
2024-06-09 15:44:22
1
rosy.clarkeklasse
Rosy Clarke-Klassen :
you go!!! interressant
2024-06-09 05:59:14
1
sydenecloete
Soul alignment :
👌🏼💥
2024-06-08 16:32:59
1
waseemaherabai
Humility :
❤️❤️❤️❤️looking forward to more of your inserts about language I really enjoyed this post ❤️
2024-06-08 14:18:13
1
lameezb212
LameezB :
Namibië se Afrikaans 🇳🇦 ♥️
2024-06-08 06:09:09
1
melaniesandries
melaniesandries :
Meester
2024-06-06 19:10:27
1
mbuleloubhutiwam
bhuti :
WC alone has many dialects of Afrikaans, not only Afrikaans. EC Afrikaans only varies according to regions within the province.
2024-06-06 18:01:52
1
lilian.leen1
Lilian Leen :
trots op jou.....Tantie Lilly Ann houvan wat jy for dra
2024-06-06 17:19:58
1
arzee75
arzee :
well said. 💯
2024-06-06 11:14:19
1
timothyjoevermaak101
timothyjoevermaak101 :
Ek is n donker van kleur kleurling, en ek praat meeste van die tyd standaard Afrikaans, dankie vir die plasing 🙌🏽💯
2024-06-06 00:09:47
1
miss_stevens15
Roné Stevens :
Asseblief
2024-06-05 22:17:12
1
francescakirby09
Francesca :
Oos Kaap 🌚
2024-06-05 18:03:38
1
francescakirby09
Francesca :
❤️
2024-06-05 18:02:55
1
official_waypics
@WAYPICS :
dié màn weet wat Hy PRAAT! love die vídeo bozza
2024-06-05 16:57:11
1
elmarievanderpost8
Ella :
My ma was ook n Namakwalander. Het nog familie daar.
2024-06-05 16:37:19
1
elmarievanderpost8
Ella :
Presies.
2024-06-05 16:36:27
1
cill948
Cillabasso🥰💞 :
Uitstekend👌👌👌
2024-06-05 14:00:48
1
natashampambani
Tasha :
Lmk yster stunning
2024-06-05 09:30:56
1
jomusicofficial3
JoMusicOfficial :
so as ek reg verstaan kan aksent ook deelvorm van dialek.
2024-06-05 06:24:13
1
mkayster369
MaryKay369 :
👑💪Namakwalandse tjend
2024-06-05 05:02:14
1
i.am.the.real.slim
I.Am.The.Real :
Love this. Jy is verskriklik inteligent hoor. 🥰😍
2024-06-04 21:29:47
1
the_sonic93
@The_sonic :
lamour_cloete so bly jy praat oor afrikaans van volgense my is die taal self baie divers en kompleks. volgens my voel ek daar is vier diverse wortels van ons taal en jy het dit nou genoem daar.
2024-06-04 21:28:13
1
gillian_66
Gill_G :
dankie vir hierdie interesante les
2024-06-04 21:12:24
1
jansenekal
Jan Senekal :
🙏❣️
2024-06-04 20:08:54
1
just_love_musiek
beautiful heart :
afrikaans van n Hoe gehalte praat jy...jy gaa eendag n lektor wees by n university🙏🙏🙏
2024-06-04 19:41:38
1
pauline_b655
Pauline_B :
🥰🥰🥰🥰🥰🥰
2024-06-04 17:51:34
1
namakwalandse_meisie
Namakwalandse_meisie 😉 :
🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥
2024-06-04 17:29:12
1
heinrichjohnson
Heinrich Johnson :
sjoe as mense nie weet die verskille tussen die twee nie.. moet hulle hulself bemagtig.. 😏
2024-06-04 16:54:32
1
tazzzz151
Tarryn Foster :
🔥 💯
2024-06-04 16:19:24
1
madie7899
🇳🇬Madie🇿🇦 :
YSTER 🥰🥰🥰
2024-06-04 15:31:44
1
beroniqueclaassen
Beronique Claassen :
i really love namakwaland.....wil dit graag leer
2024-06-04 15:11:21
1
user2312357724121
MariCy :
yster👌
2024-06-04 15:00:32
1
magda.van.de.walt
Magda Van de walt :
🥰
2024-06-04 14:55:40
1
kanoe98
Müschenu :
Eks bly jy let hom mooi uit want baie mense verstaan sit nie en classify ons dialect en aksent as being "uneducated"😶
2024-06-04 14:01:17
1
candise14
candise14 :
👏👏👏👏👏 Come on brown Namaks child... proudness👌
2024-06-04 13:54:09
1
user7646paarl
user7646paarl :
Ek gewaar n rektor hier
2024-06-04 13:45:22
1
user7646paarl
user7646paarl :
Brother. Ek was by uwk. But as jy ga ophou by jou graad. Onosel. Doen atleast honeurs of gan doen regte na jo eerste graad
2024-06-04 13:45:06
1
ankestheron22
Nerd Literêr - Anke :
Verel viri mense…. Dat hulle kan wys word 👏🏼👏🏼👏🏼👏🏼👏🏼👏🏼👏🏼👏🏼
2024-06-04 13:03:14
1
To see more videos from user @lamour_cloete, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About