@denitabotha: 😭😭dis soos n R1000#tiktoksouthafrica🇿🇦

Denita
Denita
Open In TikTok:
Region: US
Wednesday 07 August 2024 12:01:31 GMT
65798
2619
37
26

Music

Download

Comments

leila.holtzhausen
Leila :
Demand a refund 😂
2024-08-07 12:22:20
12
biancabarendse2
🦋BankieS🦋 :
Ekt dit dadlik raak gesien girl. Ek noem dit sommer vet naels😂
2024-08-10 06:30:45
5
hendrina738
Hendrina :
Dit is maar baie duur die kant vir naels en hare en die mense het clearly nie die experience wat ons mense in SA het nie 🫣
2024-08-09 20:20:15
2
x_linzey_x
🇿🇦Linzey🇺🇸 :
ek het full acrylic gekry met tips en dit was $50
2024-08-07 22:15:30
2
aleth_123
oumalettie🇿🇦 :
O neeee
2024-08-07 15:41:28
2
that_bgs
_B_ :
where have you beeeeeen I thought you stopped making videos. PS, Stay safe and stay blessed 💯
2024-08-07 12:20:56
2
shynaross
Shyna Ross :
Kon jy nie dalk iets gesê het nie. 🥺
2024-10-18 14:07:33
1
user6217800480377
Magda :
groei dit maar uit...
2024-10-07 16:26:53
1
notso.megan.ificent
Megan Claasen :
Jy moes iets sê, laat sy oorbegin! 😩
2024-09-26 18:24:53
1
jen.eral
J E N N A C L A I R E :
Ek mis my nail tech in SA…dit het geslay en dit was R200 😭
2024-09-24 16:09:14
1
eloisenieu
EJ Nieu :
Ekt ook daar my naels laat doen, en sal NOOIT weer nie. Het $45 gekos en gelyk soos n kind wat probeer het
2024-09-01 12:30:01
1
mariska_swart
Mariska_Swart🫧 :
In Australië betaal ek $170 vir naels, dis so om en by R2000. Dans dit 'n basic set GEEN art😂😂 ek mis my SA nail tech🥹
2024-08-21 09:41:55
1
melissawalters777
Melissa Walters :
tafelberg op jou naels 😳 jy sou n baie beter job gedoen het. 🤗
2024-08-11 13:01:13
1
carlabredenhann29
Carla Bredenhann :
@liz_911_ 😂 Bubble nails 😂😂
2024-08-09 20:14:59
1
1_anirac_1
♡Anirac♡🐼🧡 :
😱eish
2024-08-08 21:16:33
1
mariskat_j
mariskat_j :
Lol!! Ek het $85 betaal die ander dag
2024-08-08 18:04:04
1
ansi.pypers.fouri
elizabeth lily :
Hkm moan jy nie by haar nie????
2024-08-08 16:19:44
1
elizmaboonzaaier1
Elizma Boonzaaier :
genade nee!!!!! vra jou geld terug
2024-08-08 14:32:48
1
user3620757948352
user3620757948352 :
jy moes haar gestop het toe jy sien dis te dik en nie reg geveil is nie
2024-08-08 05:11:51
1
aschasmit
AschaSmit :
Sy/hyt jou deur die ore gewerk!!
2024-08-07 19:08:58
1
ghitaoelofsen
GhitaOelofsen :
So hartseer🫣
2024-08-07 18:59:06
1
_ynellie_
_ynellie_ :
Die laaste "oh my word🤦🏻‍♀️" het my gebreek😂😂😂
2024-08-07 18:53:34
1
saffa.01
Hot Mom 101 :
Baie duur
2024-08-07 18:16:10
1
user7831929267749
zell :
maar why het jy nie gese jy is noe happy jy moes, ek doen nails en as klient nie happy is maak ek reg
2024-08-07 18:14:12
1
patric.mgomo
Patric Mgomo :
hi luv 🖤!!!
2024-08-07 14:32:44
1
To see more videos from user @denitabotha, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About