@snotkopfans888: Daar gebeur dinge in hierdie musiekvideo waaroor ons nie hier mag praat nie…Kom kyk gou hier…. Snotkop | #Pokkenvoes | Musiekvideo | Nou Uit! Director: ETG Creative (Eric T. Graham & Tehan Buys) Akteurs: Hammie Wessels & BigBen Parody
Dis regtig swak, ek persoonlik hou van jou en Jys 'n Fantastiese kunstenaar, en ek dink jy inspireer soveel jong kinders, maar die 1 gani werk nie, dis werklik commen verby, die song us geen voorbeeld vir ons kinders nie, jammer my maatjie
2025-05-16 18:51:45
101
Susan :
kommin song
2025-05-16 17:59:14
57
✝️S🅰️NdR🅰️✝️ :
Ek luister veel eerder hop hop spinnekop 😂
2025-05-17 08:45:43
18
Zellie❤️1980 :
Vir al die Susanne scroll verby as julle dit nie like nie. Gelukkig is kommin ook ñ klas. Meeste jong kinders wat begin kuier sê tog die regte woord julle weet dit net nie nie.... believe me. Soooo WELLDONE Snottie dis excellent 🥰🥰🥰
2025-05-17 09:54:14
13
WARRIOR@ 3850 :
rerig
2025-05-16 17:59:11
6
Desire Meyer :
regtig die moraliteit verlaag nie meer jaarliks nie maar nou elke uur.. og nee...
2025-05-17 11:17:40
9
Lourens Moulder :
kommin
2025-05-17 15:24:27
5
Alta :
wil net graag weet wat is pokkenvoes?
2025-05-17 15:56:10
3
😈😈Cecile Ceronio😈😈 :
❤️Nice song❤️Hy gebruik tenminste ni di regte woorde ni.
2025-05-17 13:07:24
1
jaco :
Moet se dis n mooi Afrikaanse woord beter as die regte woord mense wat dink dis lelik dis jou gedagtes wat so dink 👍👍👍👍👍🤣🤣🤣🤣
2025-05-17 03:36:03
3
Milo :
wanner kom die song uit
2025-05-16 17:05:13
1
chanel_steyn_87 :
love snotkop😁
2025-05-16 16:12:26
4
To see more videos from user @snotkopfans888, please go to the Tikwm
homepage.