@campfire.safaris: You will regret this! #boshuys #bushlapabaobab #campfiresafarisoverlandadventures #metuysh #isuzudmax45edition #overlandadventures #wildcamping @Bush Lapa Offroad Caravans @The Bush Company

Campfire Safaris
Campfire Safaris
Open In TikTok:
Region: ZA
Saturday 07 June 2025 17:11:19 GMT
62467
757
85
705

Music

Download

Comments

sonicman1m
Pieter van Vuuren :
Bedien dit saam met bietjie geklopte room en bietjie lemon zest
2025-07-08 15:03:35
3
juanolivier8
Juan Olivier :
jy wat vir my se moet dit ni doen ni wil dit nou doen 🤣🤣🤣
2025-06-08 17:12:10
0
safferca8
SafferCA :
They actually have Malaysian roots.
2025-06-08 16:09:36
0
hotheks
wendy :
As n man wil braai sal hy braai al is dit koeksusters😂😂
2025-06-07 20:47:47
11
frikkievanbrakpan3
@FrikkievanBrakpan :
Kan jy net verduidelik " hoe jy dit nie moet doen nie". Will net seker maak dat ek dit nie dalk eendag doen nie.asb
2025-06-08 07:26:14
14
willemv6
willemv6 :
En da doen ons toe so 🤣
2025-06-07 17:27:09
5
user857005175300
Rohan :
Neem n Klein potjie, laat koeksisters reg op staan, vul potjie, voeg 250ml room by. Sit op vuurtjie. Bedien met roomys.
2025-06-08 15:58:24
4
stephenkruger949
💙👻§ŤƏPĤƏŊ👻💙 :
Moet my nie se wat ek nie moet doen nie!!😂
2025-07-26 14:42:45
1
ceciliacullum
Cecilia Cullum :
met room
2025-06-08 05:22:32
4
pottiepotgieter5
Pottie Potgieter :
Kyk dit is lekker saam roomys. Kan dit nie los nie moet met elke braai daar wees. Dis die beste 👍👍👍👍
2025-06-08 12:29:43
1
facelessfreelancer
The Faceless Freelancer :
Nee VOS.... ek sal dit nou MOET DOEN🤩
2025-06-08 13:18:41
1
glynism1
Glynis M :
I’m gonna buy me Koeksister tomorrow
2025-06-07 19:36:23
1
hugovanderbroek
hugovanderbroek :
HOEKOM NIE ag nee mag tag......moet nie vir my se moenie dot doenie en jy se nie hoekomie....nou gaan ek.......🤪🤪
2025-06-08 17:13:38
1
the.king7727
The King :
😅😂😅🤣😂 mmmm ek moet dit try
2025-06-08 09:08:43
1
wonderat8
Lone ranger :
ek gaan😁😁
2025-07-22 10:19:31
0
desireoconnor4
Desirè O’connor :
Dankie tog daars nog iemand wat dit ook doen .. ek het dit al 2jaar terug begin doen en dan bedien jy dit saam Woolies se tinroof ice cream😋😋👌🏽👌🏽👌🏽👌🏽👌🏽👌🏽👩🏽‍🍳💯💯
2025-06-09 08:36:05
2
die_uwe_pottie
Pottie :
nou gaan ek dit doen👌
2025-06-11 09:23:48
1
markclarke446
Mark Clarke446 :
nou will ek dit try jammerte ek nie koeksisters nie wil iemand dalk sponsor ek Sal die research doen names die res sy verduidelik liking los bietjieste feel water ini mond om met te los
2025-06-08 10:57:26
0
mclovin7373
McLovin (South Africa 🇿🇦) :
Dankie vir die waarskuwing. Ek sal dit nie probeer nie.
2025-06-08 09:09:56
1
jjnortje82
JJ Nortje :
ok sal dit nie doen nie.
2025-06-08 17:48:04
0
felasekolekombuis
🔥🥩Fela se Kolekombuis🔥 :
Nou gaan ek,...😎😎😎
2025-06-07 17:53:19
5
justincoetzee
🚒Justin Coetzee🚒 :
Mmmm klink tempting net jammer ek is nie n soet tand nie
2025-06-08 03:19:20
0
zandersa87
ZanderSA87 :
Saam perske en roomys
2025-06-08 15:29:33
1
heilaboshoff
heilaboshoff :
hoekom nie? kan net lekker wees
2025-06-08 13:57:49
1
derickvis
Derick :
Ek kan my net indink,dankie dit lyk gaaf
2025-06-07 19:18:24
2
To see more videos from user @campfire.safaris, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About