@dieleonlottering: #365sober💪 #dieleonlottering #lmgalottering #hierkomgrootkak #leonlottering #leonlottering

DieLEONLOTTERING
DieLEONLOTTERING
Open In TikTok:
Region: ZA
Wednesday 09 July 2025 09:18:02 GMT
383401
22215
2255
450

Music

Download

Comments

your.favourite65
your favourite :
op wat was jy as ek mag vra?
2025-07-25 07:51:01
1
ella80261
Ella :
Baie geluk van 'n mede addict❤️! Super trots op jou!
2025-07-10 18:12:15
2
jackie609090903010275_
Jackie :
Trots op jou Leon, hou so aan 🙌👏👏🫵🙏
2025-07-31 18:37:31
2
tya_cc_
Chanté :
ek het my jongste sussie (19) en boetie verloor 2023 agv dwelms,my eerste groot liefde was verslaaf ook,hys 2/3 weke terug ook oorlede,ek wens almal het die wilskrag gehad baie geluk ek was nog nooit so trots en bly vir n vreemdeling nie. Dankie dat oom se kinders nie sonder n pappa groot word nie.♡
2025-07-09 13:09:08
77
mr.s2808
Mr S :
this ou is a fucking legend an tends to make my day whenever I come across his vids he makes my day even though his dealing with his own doings dankie My bra!
2025-07-09 19:53:32
118
diebaasvandieplaa7
DieBaasVanDiePlaas777 :
waar ht jy gegan? my swaar 5jr gebruik. nou skoon v amper 3maande.
2025-07-10 20:45:54
1
gizellerandell
Gizelle Randell :
my verloofde was vir die implant! dis al twee jaar wat hy nie drink nie. ek is elke dag dankbaar vir Dr Kirsten en ek is so trots op Pieter
2025-07-09 16:34:05
2
gerhard.eloff
Gerhard Eloff :
ek probeer ophou mar ek weti elke keer as ek verby di drankwinkel loop roep die drank my nader😂😂😂😂😂kom koop een of 2 drankies
2025-07-09 11:26:35
3
elanabelle.jewelry
Elanabelle Jewelry💍 :
Well done. Dis n amazing achievement 😁
2025-07-30 12:59:32
2
heineken_80
heineken_80 :
Well done ek nou vir 7maande skoon
2025-07-09 11:30:58
2
anevissieq
anevissieq :
Well done, ek het baie respek vir jou, ek was ñ jaar en 3 maande sober die 17de Mei 2025 en ñ week later toe relapse ek, en nou begin ek weer voor. Jy is ñ inspirasie vir baie
2025-07-09 11:12:18
16
sakkieenalecia
Alecia de Klerk :
Net dat jy DIE met ons deel is WOW!!! Jy het dit gedoen. Dag vor dag, jy het n awesome support wat lief is vir jou..
2025-07-09 21:07:02
3
jene_de_vries
Jenekie :
🥺Ek as iemand wat jou persoonlik ken, baie baie geluk!! Jy moet trots wees op jouself, dis moeilik, maar die moeite werd 🥳🥳🥳
2025-07-09 11:55:14
2
deonvandyk81
Deon :
well done ek dit ook gelos 9 jr + terug die lewe is beter sonder dit
2025-07-09 10:00:50
2
suemay.enslin
Enslin. :
Haal my hoed af vir jou en dit vat baie om so iets te oorkom.. baie geluk..🥰
2025-07-09 10:06:39
9
erichdewet
Erich De Wet :
great stuff.... een dinge... don't stop. getting up is the hardest part and now you standing tall. ASB moet net nie stop videos maak jy maak my lag elke dag
2025-07-09 16:57:28
2
mona56799
Mona :
Jitte dis amazing ! Jou kinders is so trots, jy kan dit sien 👊👊
2025-07-09 19:35:39
10
neothegoathj
Neothegoat :
Ek trek oormore by 2maande sober🫡Kry skoon trane in my oë want dis n daaglikse battle. Congratz op n jaar! Wys my daars hoop.
2025-07-09 13:47:59
31
marlonbrandon7039
marlonbrandon7039 :
Lang storie kort 16 jaar niks drank nie 18 jaar skoon van dwelms. #wedorecover
2025-07-09 14:38:04
49
kotie.jonker5
Kotie Jonker :
Baie geluk Leon
2025-07-30 07:03:08
2
vickyackermann0
Vicky Ackermann :
Ek sweer ek het hoender vleis. Dai was belaglik mooi
2025-07-29 10:51:11
1
martiepretorius032
Martie :
Geluk 💯 wens my seun wil dit doen hy't vir my gesê niemand sal hom ooit sê om drank te los of koop
2025-07-09 12:07:42
2
appleuser37967876
Hennie #bloedbroers :
Well done jy is n yster hou net so aan eks nou 15jaar skoon
2025-07-09 09:44:26
28
jp_gfam_norval
JP_Gfam_Norval :
well done Leon well done trots op jou jy b voorbeeld vir die kinders en almal daar buite well done, nou moet ons die vrou se SHEIN verslawing ook gestop kry "grappie", maar well done Leon teots op jou
2025-07-10 05:19:56
4
chantelleharmse1
BIKER GIRL :
well done super trots op jou we do recover
2025-07-11 21:07:47
1
To see more videos from user @dieleonlottering, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About