@dis_ek_anja: Het jy al die nuwe @essence cosmetics Africa Juicy Bomb flavour probeer? Om 5 jaar van die Juicy Bomb te celebrate het hulle n nuwe Birthday Cake een gelaunch en vier lekker saam met @Krispy Kreme . Kry joune nou by meeste van die retailers vir slegs R30 😍😱 #essenceBirthdayBomb #essencexkrispykreme #makebeautyfun #lipgloss #beauty #makeup