@Werdine Greeff:Hi Tannie, ek kyk tannie se videos al n hele ruk. Ek is self eksekutear van my Pa se bedoel en ek leer elke dag soveel hier. Ek het wel een vraag. Ek en my man is buitegemeenskap van goedere getroud met aanwas. Is dit beter om 2 testamente te he of 1 vir albei?
2025-08-03 07:52:06
0
spymaster :
daar is geen koste betaalbaar as jy magtigingsbrief moet kry nie
2025-08-10 20:52:04
0
Wiltin Schroeder :
Kan u dalk die proses verduidelik as die bates meer as R250000
2025-08-01 19:18:17
2
Noulene Pretorius :
Hi tannie wat is tannie se koste om 'n testament op te stel?
2025-08-01 18:28:28
0
To see more videos from user @karin.financialadvice, please go to the Tikwm
homepage.