ek stoor myne punt boontoe. ek het al 2 kleure ek wil nog net daai pienk ene kry dit lyk ook mooi. dit hou heeldag . ek love it
2025-08-30 16:38:15
1
Antoinette :
Gebruik jy altyd dieselfde primer saam die onderlae, ek het gesien van water en silicone en oil based primer en onderlaag, maak n verskil
2025-09-01 17:56:12
1
DAKritzinger :
ekt in een van Huda se videos gesien dat sy se jy kan die "tip run under hot water" om dit te fix. Dalk worth a try. Maar ja, dis baie geld om so probleem te he.
2025-08-30 11:57:20
1
Nádía🇿🇦 :
ek weet nie hoe stoor jy dit nie maar het gehoor jy moet dit onderstebo stoor sodat die nie droog word nie...
2025-08-30 13:19:21
1
marietrabie :
Ek is mal oor jou haarklsur, jy lyk baie mooi
2025-08-30 10:25:26
1
💝Heidi💝 :
Daai essence se lip liner is👌👌Ek love dit.
2025-08-30 20:40:13
3
Lily :
ek het al n paar mense gesien wat se Huda word vinnig droog
2025-08-30 10:22:24
0
Mrs Meintjes :
Essence sin hou vir my letterlik 30minute op my lippe. Is daar ander iets wat ek moet doen?
2025-08-31 05:43:01
1
H :
Die essens se punt kan ook omdaar. Trek die punt uit en draai hom om dan is soos nuut.🥰
2025-09-01 10:39:01
0
Bisschoffs in New Zealand :
Hulle kan gaan bler soos die skape in jou videos, you do you 👌❤️Dankie vir die eerlike reviews, dit help so baie 🌸
2025-08-30 11:03:08
0
@Elsabee67 :
🥰
2025-09-03 05:54:44
0
Jeandré Lange :
🥰🥰🥰
2025-08-30 13:01:04
0
To see more videos from user @elizabethnel_makeup, please go to the Tikwm
homepage.