dis baie lekker, ek drink dit elke oggend en jy gaan beslis na elke glas nommer 2, ek is ook huisvrou, dit werk nie. ek drink dit agter die smaak aan, ek love dit.😳
2025-10-17 09:52:44
0
@gummybear420🌻🌍 :
ekt vandag begin my maag het nie gespoel nie....mengsel is ook nie te sleg nie
2025-09-08 15:30:25
14
julianahawkins161 :
Waar koop jy die Mounjaro?
2025-09-08 11:23:03
2
user143110438000 :
ja maardis die duur Appel cider vinegar
2025-09-08 14:30:38
1
Marinda :
ek drink dit masndag 8 sept begin....en geen maag spoel....slegte verwag
2025-09-08 15:13:50
4
eurika011 :
miskien moet ons dit net 1 dag doen n week .
want ek lees die baie se dis noe goed vir jou maag want nie .
sal wag vir comments
2025-09-30 03:42:39
1
Liz Pieterse :
can some one tell me quantity of each ingredient. please would love to try it.
2025-09-19 16:33:22
1
👣Annemarie👣 :
Kan ek gewone sout ook gebruik en gewone asyn of nie
2025-10-01 18:13:03
1
4EVA :
Koeksoda of engelse sout?
2025-09-08 13:05:57
1
Ronel :
Ek ook begin, maar myne spoel nie.
2025-09-08 09:33:52
4
Christine De Jager :
Ek gebruik die apple cider vinegar capsules
2025-09-08 15:26:16
2
Petro Holtzhauzen :
appelasyn en suurlemoensap en koeksoda maakn
dit ni Soos eno's ni.bruis ?Gaan probeer.
2025-09-08 08:22:24
1
Geraldine.B 🇳🇦 :
Ek't ook vandag begin en glo my, ek moes al paar keer hardloop vir die dag 😂
2025-09-08 14:19:09
2
22051508rs :
hoe lyk die koeksoda boksie
2025-09-10 11:43:46
1
🌻 Sunflower :
ek is bang vir di koeksoda..word gebruik vir huis skoonmaak😐 en ek op medikasie vir n siek derm..so ek bly maar weg.. sterkte vir almal wat probeet😉
2025-09-09 11:08:32
2
KatrynGroenewald :
Ek nou 6 dae op dit en nog nie met my gebeur. Maag voel baie beter. Ek voel goed, vol energie.
Dankbaar ek het haar video raak geloop.
My bloedruk en suiker laer🙏🙏🙏
so my gesondheid regtig beter vandat ek dit drink🙏🙏
2025-09-08 21:54:52
10
Tersia de Vries :
my ook oor gekom 🤣
2025-09-08 15:00:06
1
Carpe diem :
met my ook gebeur 🤣🤣🤣
2025-09-08 14:16:35
2
TJ 🧚♀️ :
yip myne ook 👌👌👌 love dit voel sommer skoon !😂
2025-09-08 13:34:48
2
Leonie :
koeksoda maak nie die bloed skoon, ek dink jy dink aan engelse sout
2025-09-12 05:50:47
1
donjashja make profit online :
dit werk ek is ook op dit . gooi net meer suurlemoen sap in
2025-09-09 16:08:47
4
◥꧁༻𝑵𝒂𝒐𝒎𝒊 𝑺𝒊𝒏𝒅𝒆𝒏 ༺꧂◤ :
gelukkig Nie met my gebeur nie
2025-09-15 10:19:21
1
Ang :
Dis seke van die koffie saam dit , 😂
2025-09-08 08:53:36
1
Riana Strachan :
My maag gaan ook dadelik doen al vir 4 dae moet sê ek het nie geweeg nie maar ek kan voel die oogeblaasheid is baie beter. Dink dit detox jou liggaam
2025-09-08 10:02:55
3
Pearl Vermeulen :
Weet iemand wat dit aan my maagseer sal doen 🧐
2025-09-15 06:37:19
0
To see more videos from user @netta_lollos143, please go to the Tikwm
homepage.