@godsvertroue: #npdawareness #fyp #southafrica

MarelAven_Tussen_Hemel_&_Reis
MarelAven_Tussen_Hemel_&_Reis
Open In TikTok:
Region: ZA
Saturday 13 September 2025 19:49:49 GMT
562
37
5
0

Music

Download

Comments

mariestrydom438
Marie :
Ek as n moeder voel jou pyn, ek bid saam met jou. Sterkte vir julle🙏🙏🙏
2025-09-13 21:18:57
3
meliza.potgieter
Meliza Potgieter :
Jou dogter gaan leer hoe om die bodem en die muure vd Put tot haar voordeel te gebruik. Sy is jonk en gaan bo wat die wereld label as 'depriesie' uit styg (Matteus 5). Wees seker van gebeds verhooring - 'n ma op haar knee hou 'n kind op haar voete. Hoe jy voel is 'fears and frustrations', maar 'dreams and desires' benodig 'n fondasie, 'The change cycle' Intussen lees BL 15 - As jy haar met Kennis kan help, gaan sy meer verstaan 💝: The past is for prospective BUT the future is 100% her responsibility. Intussen is jy besig om aan jou 100% keuses te werk. Sy gaan nou deur 'n 'transition' en dis tot 'n mate belangerik vir haar grootmens lewe. Jou geneesing is ook haar harts behoeftes - sy smag na haar ma se geluk en gesondheid. Marelize, jy is so 'n mooi en hartlike mensie, en jou strale mag skyn sodat almal deur jou liefdevolle hart kan sien hoe liefde lyk 'Liefde waarsku dat die Vyande nie goeie intensies het nie', Liefde is as jy eerder die pyn sal vat as wat jy sien jou kind deur gaan... MAAR, hoe sou God kon intree en antwoord op gebed as jy nie een kant toe staan sodat God kan voorentoe staan - VERTROU GOD TEN VOLLE; Geloof, Hoop en Liefde klop aan die hart van jou dogter se gedagtes en dis waar deurbraak begin. Jy en jou kind gaan nog eendag saam lag oor wat julle nou laat huil het, want Jesus maak 100% gesond - Hy is waardig om geprys te word, en Hy is saam jou dogter nou en veraltyd 💝💝 Amen dankie Jesus
2025-09-14 18:17:29
0
justme_mariska
🖤Mariska 🖤 :
Enige iemand wat groot kinders het , sal verstaan dat mense hul nie meer soos klein kinders kan vat en net sè jy sal nie! Hulle volg hul eie kop en pressure gaan nie help nie mens moet hoop en glo hul kom tot die conclusion mens try net help🙏🙏🙏 Al wat kan doen saam bid ❤
2025-09-14 04:34:20
2
mariestrydom438
Marie :
🙏🙏🙏🙏🥰🥰🥰🥰
2025-09-13 21:16:24
3
wonderat8
Lone ranger :
🥺🥺🥺🥺🥺
2025-09-13 20:39:43
1
sarel360
Sarel :
🥰🥰🥰
2025-09-13 19:57:08
1
To see more videos from user @godsvertroue, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About