@pastorbrendav:

Pastor Brenda
Pastor Brenda
Open In TikTok:
Region: ZA
Wednesday 24 September 2025 05:14:35 GMT
164588
2952
225
1268

Music

Download

Comments

dober0538
dober :
So met ander woorde ons kan doen en eet wat ons wil!! is ons liggame nie meer tempels van God nie? Ons kan in sonde lewe want jesus het aan die kruis gesterf? Almal gaan hemel toe solank ons net glo? So die ou testament is dood...kan dit maar uit die bybel uitskeur?
2025-09-24 23:53:10
10
ses_toxic_za
SES・T۞XIC°ZA :
Yes you can because Jesus deemed all food clean
2025-09-25 10:01:47
20
denver.japhta
Denver Japhta :
God se ja en amen is stand dit verander nie met tyd.ok!!
2025-10-08 18:01:31
0
jaquesw1
jaquesw1 :
Here staan op ñ toilet deur..!!! Jy is mos geleerd. Wat is Sy Naam???
2025-09-24 16:00:25
9
annaliedevilliers
Annalie de Villiers 🇿🇦 :
Dis nie wat by die mond ingaan wat ons onrein maak. Dit is wat by die mond uitkom wat ons onrein maak.
2025-09-28 09:58:06
10
theuns58
Theuns :
En toe kom die nuwe testament.
2025-09-25 09:47:25
0
nieldewet1
nieldewet1 :
Die gesondheifs wete het nooit verander nie
2025-09-24 12:48:30
13
jacquesvanderm549
Jacques Van Der Merwe :
rein en onrein is nie net vir die die Liviete of Israel gegee nie, Noag moes twee pare onrein en sewe pare rein on die ark neem Petrus het n visioen gesien het niks geeet nie hy se self later die visioen was dat hy geen man onrein moet noem nie.
2025-09-24 10:19:23
7
andrie.hanekom
Andrie Hanekom :
Ek eet nog vark ens.. maar daar is n paar goed wat ek gaan opsoek het. Die reels van vark het verander maar die siektes bly die selfde.
2025-09-24 10:25:33
3
louisoosthuizen0
louis oosthuizen :
Ja ons mag
2025-09-24 15:27:20
0
andrecoetzee3
Andre Coetzee :
Mag julle as kinders v d Here gou na kerk op die Sabbat deur skiet na Woolies om iets vir Middag ete te koop?
2025-09-24 14:28:23
2
boertjie1977
Boertjie :
Hallo Brenda, ek het n nuwe vraag, en moet asb nie aanstoot vat nie. Mag n vrou n pastoor word.
2025-09-29 06:39:37
1
user3107860008004
wilandre.1 :
ek glo ook soos jy hier geleer het.
2025-09-30 15:14:14
0
tessa__61
Tessa (2) :
Dankie Pastoor,ek verstaan alles beter,Pastoor verduidelik alles so duidelik,Amen🙏🏽baie blessings⚘️⚘
2025-09-24 05:56:49
1
johanlieb18
Johan :
So ons mag nie garage pies eet nie😁
2025-09-24 12:50:08
2
gerritbotha2711
Gerrit :
Die Here sê in Mattheus 15:11 dit is nie wat in jou mond ingaan wat jou onrein maak nie, maar wat uit jou mond kom wat jou onrein maak.
2025-09-25 19:11:22
4
andrecoe1960
André :
Waar is jou gemeemte asb
2025-10-06 14:06:38
0
chantonecilliers
Chantone Cilliers :
Ons Skepper sê die aarde sal verby gaan voor dat daar een jota of een titel van Sy woord verander. Die aarde is nog hier so Sy woorde bly staan.
2025-10-02 13:16:53
1
lalie5058gmail.com
🇿🇦💜 Sweet heart 💜🇿🇦 :
Daar is dit baie dankie 🙏🙏🙏
2025-09-24 17:48:48
1
user62003835240125
sharon :
ja ons mag
2025-10-03 07:19:48
0
big5blessings
Living a life of grattitude :
Kom ons dink so aan dit, al die diere wat is hulle doel op aarde, Hulle maak GOD se aarde skoon 😁😁 My kommen sence se moenie eet 😁Blessings daar
2025-09-24 09:55:22
3
lien58850
lien58 :
nuwe testament, 1 Petr1:17 wees heilig want Ek is heilig
2025-09-30 16:50:21
0
wikusvanloggerenb
Wikus Van Loggerenberg :
Die woord se Jesus se wanneer jy die seen vra maak nie saak wat jy eet is rein
2025-09-24 13:45:52
3
mariuse42
mariuse42 :
Mooi ge se
2025-10-03 17:45:32
1
To see more videos from user @pastorbrendav, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About