moet nooit twyfel nie, God is lief vir jou, Here beskerm asb die vrou 🙌🙏
2025-10-06 19:29:57
1
Meliza Potgieter :
Jou kind sal sien hoe hulle jou siel initiate - sy gaan wegdraai van hulle wat haar so op 'n dwaal spoor laat beland het... Glo my jy bly haar ma en niemand kan haar liewer he as jy nie... Jy gee om en Liefde Oorwin Alles 💝. As sy terug kom gaan julle saam nog getuig van hoe cunning die bose is... HUL Wil almal mislei op die paaie waarop hulle verdwaal het "daarom sal die godeloses nie voortbedtaan in die teenwoordigheid van die regverdiges nie - sy Kom terug mamma 💕
2025-10-06 10:56:59
2
Janet :
sterkte!!!... ek verstaan waardeur jy gaan!!!.. vertrou net op God, hy gaan n deurbraak gee!!!❤
2025-10-06 14:53:20
1
Ferdi Bezuidenhout :
🥰🥰🥰
2025-10-06 08:03:09
2
user9391939949278 :
staan bet sterk hoor jy.Eks deur baie bose geeste
2025-10-06 19:26:54
1
To see more videos from user @godsvertroue, please go to the Tikwm
homepage.