@shahidalove223355: Replying to @patrickvanstaden

Shahida
Shahida
Open In TikTok:
Region: ZA
Wednesday 08 October 2025 08:01:57 GMT
60704
1112
103
744

Music

Download

Comments

0508natural
Nature is my lifestyle :
iets vir ulcers in maag asb
2025-10-12 17:51:46
0
heidi0632
user9831058348618Heidi :
wat hellp vir sonvlekkies op vel
2025-10-08 21:59:06
2
emmiekapanj
enmie :
het so swakheid op my Maag en my bene pyn vreeslik raaad asb
2025-10-10 05:21:43
0
user6540987611133
user6540987611133 :
naand sus. Ek het al baie raad gevra vir u ma u het nog nooit reply nie. Ekt baie slym opi bors. raad asb.
2025-10-09 17:57:59
3
melindahallx
Melinda Hall :
Nee my tante... ek kort raad om gewig te verloor. na my hysterectomy het ek in n balon verander 😢
2025-10-08 21:33:24
3
sharon.van.nieker
Sharon Van Niekerk :
hello my skat Kom net dàkie se my ƙkàtjies is xan weg na een̈behwndeling dankie jyty dokters fooi gespaar ek het n bwie lae immune her nou al n maand verkoʻue
2025-10-10 08:36:29
0
sandra.moolman1
Sandra Moolman :
hi Shahida stuur asb vir my jou selfoon no ek wil bitter graag vir jou n foto stuur van my bene wil nie deel op tiktok nie.Het Lymphdemia
2025-10-10 15:36:13
0
amandannel
amandaNC :
kan ek die bak met rosyntjies in yskas sit Vir 24h
2025-10-08 20:22:11
0
user6073958201815
florencia :
midag VR wat help dt
2025-10-08 08:35:15
2
minaharden
Mìna :
Baie dankie vir al jou raad
2025-10-10 20:05:15
0
cornelia_063
cornelia_063 :
Hi.Soek raad vir banies op voete asb
2025-10-11 19:29:26
0
beloise59
Eloise❤️. :
hi wat werk vir n oor wat pound/ring die heeltyd ?
2025-10-09 12:33:38
0
marihette_jacobsz
Marihette :
Kan die rosyntjies saam met bloeddruk pille gedrink word en vir hoe lank gebruik mens dit?
2025-10-08 14:26:44
0
chrissie7518
Chrissie :
Hi Shahida raad vi ekseem en droe vel asb
2025-10-10 20:37:16
0
sandraontong
Sandra Ontong :
Hi skat wat kan ek gebruik vir bruin kole op jou lyf
2025-10-08 14:09:19
0
ray537816
ray :
Hi shahida way Kan werk vir are in gesig asb help
2025-10-08 18:14:47
1
user5473802734950
zora :
help mt bedbugs asb
2025-10-08 19:26:50
0
erwindausab
ou wimps :
cayenne Peper
2025-10-08 10:02:28
3
user3863696309906
Katrina :
Shame sy moet oor en oor verduidelik dan is da nog steeds ondankbare persons
2025-11-01 06:37:46
0
user81469238173551
user81469238173551 :
Hi Shahid Sal dit nie jou bloedsuiker spike nie. werk dit vir diabete wat ook hoëbloeddruk het
2025-10-13 12:12:22
0
a6324093
User182928282993 :
Hi auntie shahida wat kan ek gebruik vir n moesie wat groot raak en jik (op my gesig)🙏🏾
2025-10-08 14:05:45
1
mellet06
user742560642422 :
dame het jy dalk a raad vir baar kanker asb
2025-10-09 05:07:14
0
badronesabaker1968
user5197154040479 :
Shahida , wat Kan j gebruik Vir lock jaw asb
2025-10-10 10:44:22
0
mac86740
Mac :
Hi Shahida my man us bedleend wat Kan Ek Vir hom gebruik Vir slym
2025-11-05 06:22:54
0
selma.pietersen
Selma Pietersen :
wilde als ook baie goed vir hoëbloeddruk
2025-10-09 09:14:46
0
To see more videos from user @shahidalove223355, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About