@fabiansean: Die Kruis of Die Kredietkaart - Het Jy Geweet? Watter Jesus dien jy? Die een wat sê: "Gee geld, kry seën" Of die een wat gesê het: "Neem jou kruis op" Jesus het met NIKS hemel toe gegaan. Geen huis. Geen geld. Nie eens met die klere aan Sy lyf nie. #DieKruis #NieDieKredietkaartNie #WareJesus #JESUS #Gehoorsaamheid