@wernerheyns_official: Nie almal wil jou sien wen in hierdie lewe nie!!! Jeremia 17:5-8 en Psalm 118:8 Psalm 146:3 - Moenie jou vertroue in mens sit nie....✝️🤍
Dankie vir Jou pragtige wyse woorde. Dit is so waar, My pa het Ons geleer om vir God te se,as dit Sy Wil,is of as Hy Ons spaar, Self in die Bybel.staan dit. God Seen
2025-10-17 22:13:25
0
Fransiena :
Sowaar🙏
2025-10-17 20:21:55
0
Liefie :
Amen Amen🙏🙏🙏🙏🙏🙏
2025-10-17 13:48:11
0
Paulos Mabuza :
honest truth 👏 💯 👌
2025-10-17 15:11:02
0
Lizetto Du Preez Official :
Dankie Werner mooi boodskap.
2025-10-17 18:28:25
0
Kriekie :
baie baie waar woorde
2025-10-17 19:51:14
0
Theodore_017 :
Waarheid
2025-10-17 21:28:18
0
Janiqua :
Dis so waar Amen 🙏
2025-10-17 17:13:24
0
Itumeleng :
I can’t hear Afrikaans properly, but the Spirit of God has translated everything to me and your message hits deep in my heart 👑
2025-10-15 09:30:13
74
♡ :
ekt my pa n week terug verloor 😢 my hart pyn
2025-10-15 13:19:42
29
hannie_p58 :
Ekt so n vriendin gehad wat doodgespreek het oor my toekoms...
2025-10-14 18:49:18
14
Marlinca :
woorde wat die hart swaar tref ....👌
2025-10-14 18:51:29
24
Christa van Wyk :
DIS SO MOOI GESE EN SO WAAR .
2025-10-14 19:35:17
10
Monique :
jy praat met my hart se snare. 😏
2025-10-14 16:50:02
10
Hello_Im_Natz 🫶🏼🇿🇦 :
100% mense sal jou eder sien swaarkry. Maak seker mense om jou wil jou sien wen! 🫶🏼
2025-10-14 15:09:28
33
TheLindt :
I don't know Afrikaans but I heard not everyone wants to see you win in life🙌🏽😭it's a bitter pill to swallow yah Truest truth
2025-10-15 20:07:58
19
Laetitia Greyling :
So waar. 🥰🥰🤗🤗
2025-10-14 18:57:45
7
Wayne :
So waar, sit jou vertroue in die Here 🎚️🙏
2025-10-14 20:32:17
6
teresa swanepoel :
so waar werner so waar .
ek vertrou niemand ni
2025-10-14 17:58:02
6
Monica :
Dit is so waar. Sonder God is ons niks. Dankie Werner
2025-10-14 15:54:34
5
Vleis van Vrystaat💪💪 :
@Werner Heyns ✞ my vriend dankie vir die Boodskap 💪💪💪 dit is so waar wat jy sê,daar is mense wat jou seermaak en hulle voel niks vir jou nie. Soos jy sê ons moet die Here in ons lewe behou en hom glo en vetrou. Vergeet van mense wat negatiewe houding teenoor jou het jy is n BETER MENS as hulle dit weet ek.🙏💪
2025-10-14 15:19:42
10
Ivan :
wow, sooo baie waar... dankie!
2025-10-17 12:10:45
1
Leanne Stellenberg :
Mnr, ek sal bid dat jy sal genees van enige iets wat jou seergemaak het.🙏🙏🙏🙏🙏
Jammer vir die engels.
Dont allow anybody to dim the light that shines from within you.
Ek wens jou goeie gesondheid en alle voorspoed vir die toekoms .🙏🙏🙏🙏🙏🙏
2025-10-14 21:47:30
4
To see more videos from user @wernerheyns_official, please go to the Tikwm
homepage.