mamma ek het in jou inboks ingeklim so paar dae terug help asb
2025-10-23 08:27:28
0
René Claassen :
ek moet bieg ek ken mans wat op 52 steeds nog nie daardie gedeelte ontwikkel het nie ek dink by party mans gebeur die proses eers in hul tagtigs😅🤣😂🤣😂🤣😂 ek vermoed dames die tegniek mag op ons mans ook werk.
2025-10-22 20:17:35
3
Karin Roos :
Party groot mense se brein het ook nog nie ontwikkel nie, en ongelukkig Kan jou raad hulle nie help nie.....
Hou jy net aan om awesome te wees♥
2025-11-04 18:35:11
1
Angelique Grobler 🇨🇦 :
Mense misverstaan gentle parenting as submissive parenting
2025-10-23 02:52:27
6
Sabine :
ASB, ek smeek, moet NOOI ophou sulke videos maak nie! 🥰
2025-10-29 07:27:16
6
Carla Buys :
So dis okay as ek probeer om my 13 maande oue baba te maak lag as sy tantrum? Want ek weet nie of ek haar moet los dat sy huil en by haar sit en of ek haar moet maak lag om haar uit daai bui uit te bring nie.
2025-11-12 09:25:47
0
Miss Gingie Crochet :
Changing the world, one video at a time. 🥰 Hou so aan.
2025-10-28 04:31:26
3
Watercolour Mama🇿🇦 :
asb asb praktiese tips om jouself te reguleer, dis my grootste hurdle
2025-10-23 07:41:45
0
user7983162272905 :
Daaaankie....🤗
2025-11-13 10:10:04
1
Angiekeys :
Saffamamma war was djy toe ek gemama het....😍
Ekt so baie skade gedoen😭
Jys so awesome. 🥰
2025-11-03 16:57:07
1
itsmmheeeee :
Neeee, let them. Jy help so baie van ons wat WIL beter doen. Hou aan om die videos te post vir die group 7's ❤
2025-10-23 06:30:47
7
💝Heidi💝 :
Hierdie ouma wens jy was in ons tyd daar🤗🤗🤗💝💝💝
2025-10-22 23:01:22
1
Lallie1111 :
So lekker praktiese wenk. Dankie baie
2025-10-22 20:47:07
1
Raven :
ek het my baba gewys hy moet sy wysvingerkie vat en die kraankop voel dat hy warm is en vir hom gese dis yna. want hy het ook die kraan ge oop-toe op warm (obviously nou nie kokend nie net warm) nou doen hy dit nog maar hy voel die water en as dit begin warm word dan draai hy hom na koud toe
2025-10-25 18:10:39
2
Annette Beket :
Ek was n voeter mamma en wens so ek het daardie tyd al hierdie dinge geweet. Ek probeer nou maar hulle help om beter maniere te kry vir as hulle eendag kinders het. Dankie vir jou geduld en liefde om jou kennis te versprei.
2025-10-28 21:14:05
2
🐝Dis Mev Kotze vijo🐝 :
Ek as groot mens het geen van die tips en info gehad nie. Ek leer ook nou hoe om nie met my seuntjie so streng te wees nie. Hys nou 6, eks spyt oor ñ Paar goed wat ek in kleiner fase gedoen het. I was clueless. I am trying my best everyday
Dankie vir jou videos, ek leer so baie❤
2025-10-22 21:31:34
1
Ronel Trollip :
Wens ek het jou videos kon kyk toe my kinders klein was, love dit! 🥰🥰🥰🥰
2025-10-22 21:03:09
2
Lureez :
As a parent, do you ever feel like you’ve failed at gentle parenting? How do you recover after a moment of frustration or a meltdown? Is the goal to eventually perfect it, or is it more about progress and self-awareness? What is the focus....
I’ve noticed that gentle parenting seems closely connected to learning how to be gentle with yourself, and honestly, that’s something I really struggle with. I think many of us do because of how we were raised.... I find it hard to be kind and patient with myself, and that often spills over into how I interact with others. How do you actually learn to practice that gentleness within yourself first?
2025-10-23 06:42:08
0
Zulika Erasmus :
Jy is net amazing en ek is so bly jy deel dit met mammas! Ek Gentle Parent my dogterjie van dag een af en sy is nou 7 en ek is so trots op die manier hoe sy haar gevoelens met my kommunikeer. Dankie vir platform en dat jy met ons deel 🤍
2025-10-25 06:11:08
0
♡S!MM¥♡ :
jys die beste in raad gee jho ek moet nog so Baie Leer en soms moet ek myself remind Dat sy Leer nog en verstaan nie altyd nie en dis hoekom ek da is om reg te help al voel dit soms ek wil Mal raak
2025-11-02 09:30:24
0
Moss :
Jy help my baie, en daarvoor is ek so dankbaar dat Mamma's deel
2025-10-23 05:02:17
1
Evané :
Love jou videos❤
Ek leer sooo baie by jou
2025-10-22 18:04:23
8
Madz🇿🇦 :
My 19 year old is langer en sterker as ek so ja neh, sarkasme het my baie gehelp om my punt te klaar wys.
2025-10-23 08:34:54
1
Nixie :
Sal jy kan raad gee met teens ook?Myne is nou al 13&14😳
2025-10-22 22:55:09
0
elizebreet :
Mamma jy is die beste, dankie vir deel van jou ervaring. Ek as n ouma leer baie 🥰
2025-10-23 16:33:47
1
To see more videos from user @jousaffamamma, please go to the Tikwm
homepage.