@brakkies101: ASEBLIEF MOENIE MET KRAG WERK AS JY GEEN ONDERVINDING HET IN KRAG NIE, HY SAL JOU DOODSLAAN... 3 fase krag op elke lyn moet hy 220v wees en tussen elke fase moet hy 380v wees kan bikie verskill met 5 volts meer of minder. As jy n motor koppel en hy loop verkeerde rigting ruil net 2 van jou live draade om en sy rigting sal omdraai. Onthou as hy 220 tap yt 3 fase uit sit vir jou n earth leakage op. Moet hom nie net so gebruik nie, as jou draad stukkend gaan hy jou gryp en dood skok want hy sal nie trip nie#afrikaans #dirtyhands #southafricatiktok #southafricatiktok🇿🇦 #bluecollar

Brakkies 101☑️
Brakkies 101☑️
Open In TikTok:
Region: ZA
Thursday 23 October 2025 10:02:29 GMT
80625
1807
61
220

Music

Download

Comments

evan007dt
Evan007DT :
Ek het al gehoor jy kan 'n 3 fase motor laat loop op enkel fase, is dit moontlik?
2025-10-23 17:56:09
1
kawasaki4eva
🔥Boldilocks🔥 :
Volgens ons landswet kleur kode moet die swart draad earth wees.
2025-10-23 10:24:06
4
chrisbriedenhann28
Chris Briedenhann280 :
yes ons rewind Motors sos ek verstaan %100%
2025-11-01 16:30:33
0
nagaapieventer
NAGAAPIE :
Nee maar goed nou om spoed te bepaal
2025-10-24 00:08:14
0
jean_brummer
Jean_Brummer :
Hkm is daar 'n verskil as die drade omgeruil word as dit van die begin af nie saak maak nie. Help my verstaan
2025-10-24 17:51:54
0
user65200433998001
BenMat :
earth moet groen geel wees of skoon kopper dis die aard kleur Swart neutraal
2025-10-24 12:10:05
0
arnopieterse2
Arno Pieterse :
Ek dink nie so video is vir iemand met ondervinding nie so jy maak dit gevaarlik vir mense wat nou dink hulle weet iets na die video
2025-10-24 03:07:10
0
melkos.na
melkos.na :
How do you make star -delta connection on that induction motor
2025-10-23 10:12:29
1
nickjakobus79
nicksmit79 :
ek sien jy wys die breakers maar waars jou controlbox? direct on line starter om motor te start en te stop met overload en contractor
2025-10-24 15:23:32
0
hofer.rossouwh2a
Hofer Rossouw 🇿🇦USA🇺🇲H2A :
baie goeie verduideliking
2025-10-28 23:06:04
0
percey.fischer
Percey Fischer :
as jy krag af tap asb onder die isolated Anders bly die lewendig krag bo.on krag onder uit Baie dankie deel van kennis
2025-10-24 03:22:55
0
shawnrank0
Shawn Rank :
nou vir wat maak hulle die goed so moeilik op die skool 🤣 hier het ek gou vinnig geleer van 3phase,4 kleure en dit maak nie saak nie🤣 AC 220v en tussen fase 380 V. Sou like om saam met jou te werk
2025-10-23 23:29:46
1
tiktokratkas
Spanner 🔧 13mm :
Dankie yster jys awesome 👌
2025-10-26 18:24:01
0
seransen1
Shane :
Baie belangerik om brug stuk af te haal as ju motor toets😉
2025-10-23 18:23:02
1
camelpard
Robert Gunning :
Net so 😎
2025-10-23 11:05:19
1
derickvis
Derick :
Ek hou nie van krag nie,o fo..it en hy het my al gebyt,ek gril skoon,maar soos ‘n aap try ek weer,baie dankie vir die videos,ek save hulle,ou bobjan vang eerder ‘n slang,hom sien jy 😁
2025-10-23 10:25:17
2
juandrerautenbac
Juandre Rautenbac117 :
capacitor of n single phase to 3 phase vfd
2025-10-23 19:00:27
0
royas799
Royas :
lekker ou yster jys sekker n Millwright beste trade ooit...dus nou as jy belangstel.
2025-10-23 19:48:35
1
nicoj88
Nicoj :
♥️♥️♥
2025-10-24 07:48:22
1
pieter_venter1
Pieter_Pietario ♛ :
😁😁😁
2025-10-23 22:46:42
0
user6957669513411
Lucas :
😂
2025-10-23 20:43:18
0
ruanvanderberg05
ruanvanderberg05 :
Soos ek verstaan star is high voltage en delta low voltage. Jou motor is tans delta gekoppelxwat beteken jy hardloop die motor op n speed drive? want as jy direkte 3phase op die motor koppel moet hy mos op star wees? Dink jy star jou v1 y1 w1 uit en koppel jou 3phase op jou v2 w2 y2. Jammer ek kan verkeert wees ek hoor graag.
2025-10-23 18:27:52
0
To see more videos from user @brakkies101, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About