@weerligstraal: @Karin Webber Hier is die proses wat gebruik om my A.I liedjies te maak.

DJ Weerligstraal 🎶
DJ Weerligstraal 🎶
Open In TikTok:
Region: ZA
Wednesday 29 October 2025 01:13:59 GMT
1216
69
12
11

Music

Download

Comments

karinwebber
Karin Webber :
Ja. enigste ding is al die songs begin nou dieselfde klink? Dit was cool en iets nuuts in die begin maar nou is daar so baie ouens wat dit doen en die streams services en social media flood. Dink mense gaan moeg raak vir dit want die mense is almal AI so kan nie eers n show gaan kyk nie? Mense hou daarvan om te connect met n artist en daar is geen artists nie.. Ek hoop dit help darem om die actual mense n wake up te gee want , let's be honest Afrikaanse musiek op die Radio is biekie stront. Hop Hop spinnikop gemors.
2025-10-30 05:17:58
0
francesco_cmt3
francesco_CMT🇮🇹🇿🇦 :
stunning gedoen maak asb vir ons nog. gaan die sound gebruik🥰🥰
2025-10-29 16:52:13
0
biebieqlekkerbeats
🎧🖤BᵢₑBᵢₑQ Lₑₖₖₑᵣ Bₑₐₜₛ🖤🎧 :
die liedjie is mooi🥵🔥
2025-10-29 10:15:53
0
nag_skreeu
Nag Skreeu :
@DJ Weerligstraal 🎶 Moet jy by enige plekke geregistreer wees om jou songs te upload? Indien wel, waar 🙏✨
2025-10-29 11:52:42
0
renier.bezuidenho0
Renier Bezuidenhout :
🤗🤗
2025-10-29 04:15:10
0
hannajv2
♡♡Hanna♡♡ :
🖤🖤🖤
2025-10-29 03:08:12
0
To see more videos from user @weerligstraal, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About