@shaun.tait.official: Replying to @user2845681451172 😅 #fyp #singing #music #afrikaans

Shaun Tait
Shaun Tait
Open In TikTok:
Region: ZA
Thursday 06 November 2025 17:56:06 GMT
97648
1503
134
271

Music

Download

Comments

amelia.venter
🩷A M E L I A🩷 :
Wag wag wag... Is jy die ou????? 😳😳😳😳😳😳😳😳😳😳
2025-11-07 05:03:39
25
celestenieuwoudt
Celeste Nieuwoudt :
Sing tog n bietjie “Bondeltjie Liefde”! Dit was n groot fav!
2025-11-06 18:06:28
13
kobus.vandenheever
Kobus Vandenheever :
ja Ek hom laas gesien toe was hy 15 toe wen hy supper stere
2025-11-22 22:48:06
0
ronel_53
ronel_53 :
Ek was jou grootste fan met die kompetisie, ai my kind, jyt so mooi stem, gebruik jou talent, eks n ouer dame, net jammer vir al due ink, jy was so mooi seun en nou is als weggesteek, noem my maar outyds😂
2025-11-24 17:11:24
1
slaaiblaartjie06
Slaaiblaartjie06;} :
Maak my jaar en sing skipskop asb, asb, asbb
2025-11-06 20:18:02
13
nadine_mynhardt94
Nadine Mynhardt. :
Ag jy kan steeds mooi sing en jy lyk 110 keer beter met jou chaps
2025-11-06 18:09:25
3
georgejnrthom
George Jnr Thom :
tyd dat jy weer n song skryf oor die goeie ou dae
2025-11-06 18:57:03
1
madeleinedutoit
Madeleine :
mense ken duidelik nie enige van jou awesome online songs nie. ek is absolutely versot op liewe sussie en sterrekyker. twee van die beste songs op my play list en nou onlangs "freak for the storm"
2025-11-07 13:02:03
4
edith.slabbert
edith slabbert :
Kan jy ASB Skipskop sing🤗🤗🤗🤗
2025-11-07 12:03:46
1
raymond.fourie8
Raymond Fourie :
kon jy dan sing
2025-11-07 13:56:16
1
lesley_vdm
Lesley 🇿🇦 :
Jy was my eerste "crush" 😂🤣😂 Niks, en ek bedoel absoluut NIKS het my weggehou van SABC2 Vrydagaand 7:30 (no add breaks, gaan maak jou koffie voor die tyd!) 🤣🤣
2025-11-13 20:24:12
1
yvonne.snyders
🍀Yvonne🍀 :
😂dit voel of ek vir baie lank onder n klip was...well of ek of jy. maaaaar ek love jou videos! dis GOLLLLDEN🤣❤
2025-11-13 15:58:33
1
mare_schreuder
Maré Schreuder :
Bring👏asb👏n👏comeback👏song👏uit👏
2025-11-06 18:06:44
2
net_wallas_se_gav
Wallas se Gav 🏳️‍🌈 :
Can you say BADBOY GLOW UP? Die Ink, die confidance... Eks hier vir dit...
2025-11-12 23:04:24
1
radineb
Raaaaadine Beeeee :
no freaking way!!!!!
2025-11-11 18:59:09
1
marynajessicadiedericks
Maryna :
my childhood crush❤
2025-11-06 18:47:08
5
salome_kapp
Salome Kapp :
Jyt n moi lag😄
2025-11-07 20:21:29
1
helenaroets
helena :
Ek is ook n Tait,my familie van Delmas,Eloff
2025-11-11 12:22:00
1
liezelpotgieter35
Liezel :
Nooooit 😱😱😱 weet iy hoeveel girls se crush was jy 😉 jho ons was mal oor jou en dol verlief 🫢😅
2025-11-12 19:05:04
1
lelani.7
Lelani7 :
ek sou jou NOOIT herken het nie!!
2025-11-07 16:41:28
2
user6156081381081
Ninni :
Nog niemand anders skipskop hoor sing soos jy op supersterre nie. soveel gevoel in n song is amazing, ons was in trane
2025-11-07 18:00:57
1
jackievanwyk237
Jackie :
🤣 Kry ek nou n flash back🫣 Jy het een tyd in Klerksdorp oudisies gehad (voel soos n leeftyd terug) ek op my knieg gesak en gevra jy moet met my trou😂😂
2025-11-07 19:09:16
1
shesallmusic
🎧ShesALLmusic🎧 :
🤣🤣🤣🤣Love die tattoos en stem nog daar sjoe
2025-11-10 10:04:16
1
bromkampmaxy
Maxy-B :
Supersterre se Shaun
2025-11-12 12:44:54
1
nicolette.braaff
nicolette Braaff :
love dit
2025-11-07 20:08:20
1
To see more videos from user @shaun.tait.official, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About