@taanstuine: #taanstuine #tuinmaak #gardening #landscaping

Taanstuine
Taanstuine
Open In TikTok:
Region: ZA
Monday 10 November 2025 16:10:41 GMT
6496
226
52
16

Music

Download

Comments

helenadekker201
helenadekker201 :
1 het vir my gevra vir 'n foto van my noenoe. ek het my hondekind se Noenoe vir hom gestuur! 😂😂😂
2025-11-11 04:34:05
3
chantellevander
Chantelle Van Der Wa :
oh my word en ek dog dis net ek. jip en ek is n juwelier. Op n tyd het Instagram die foto geblur. Dan kyk dit net Soos n moontlikke hand met vinger foto en Dan as n mens dit oopmaak is dit n bold eagle 😁
2025-11-13 05:57:01
2
catharinawieneke
Catharina Wieneke :
goeie more ek wil net weet verkoop hoeveel kos julle bossie trekkers sal u my laat weet asb🥰
2025-11-12 07:57:25
1
esterchaintechbikers
[email protected] :
trots op jou 👏👏
2025-11-12 07:57:30
1
johandup76
johandup76 :
Hulle wys seker hoe hulle "bossie trekker" werk🤣
2025-11-10 17:35:46
2
malanroux
Malan Roux :
Ek adverteer net op fb en Marketplace nog nooit iets negatief beleef nie, miskien omdat ek nie my gesig wys nie. Die uitvra en afspraak maak en nooit opdaag grootste probleem.
2025-11-11 04:41:38
1
yolandivdwest
Yolandi Van Der West :
Omwdddd vriendin 😂 dis terrible, ek eintlik geskok 😂
2025-11-10 19:47:27
1
thelisababe
Lisa Babe :
😅😅😅 Wat vertel jy ons vrou. Dankie dat jy ons waarsku
2025-11-11 07:24:53
2
luettevanrooyenfo
LuetteFouche :
Ek is stom….. 😳
2025-11-10 20:50:46
1
antionettecoetzee2
🫶ANTIONETTE🫶 :
Wat vertel jy vrou 🙊😳 Maar ek is nou bewus en dankie en jammer in dieselfde sin.. 👍🫶💟💟
2025-11-11 07:09:14
1
vernesmit2
†~Lą Flėůr Dė Lýs~† :
😂😂😂Neeeeee...
2025-11-10 18:08:05
0
liza.van.der.westhuizen
Liza❣️ :
Oh my word, is jy ernstig.😂😂😂
2025-11-11 04:35:10
1
hobbygirltaschja
Taschja🇿🇦 :
Oh my word!😂😂
2025-11-10 17:39:55
1
arrie703
Arrie :
Waar koop ek die bossietreker?
2025-11-10 18:55:24
1
soriagrobler417
Soria :
😱😱 nee sies
2025-11-11 08:49:21
1
thelmacnel26
Th3lma :
wow 🤯🤣🤣🤣
2025-11-11 06:36:22
1
tiktok.comcecilia59
🙌🌻🩷 Cecilia 🌻♥️♥️ :
o my goodness
2025-11-10 17:49:51
1
mar57346
mar :
sjoe nou lekker gelag😅
2025-11-11 17:23:34
1
corne_nel
Corne Nel :
😂😂😂😂 Ongelooflik!!!!
2025-11-12 03:58:05
1
_jeanine0lf
Jeànine🤍🤍🤍 :
Eks sprakeloos
2025-11-11 19:40:09
1
malanroux
Malan Roux :
Ek is ook nie die " goeie more" tipe in plasings nie, val sommer met deur in die huis, aanvaar ons is nie almal so emosie belaai nie, Ek sal darem dankie se.
2025-11-11 07:13:58
0
llusername13
marigold :
jy moet eintlik v die outjies vra om n foto van nader te neem, want jou foon kan nie so baie in zoom nie, jy kan nie klein goedjies so mooi sien nie
2025-11-10 17:35:33
2
juanitavanaardt79
💛🌼💛 Juanita 💛🌼💛 :
Ag neee dis swak styl hoor.. 🙈Siestog hulle het seker nie speelgoed gehad nie..🤭 nee uhuh ek antw nie video call nie.. Hulle dink seker voëltjies en tuin werk saam.. hul kort n bossie trekker hoor.. 🤣🙈
2025-11-10 16:49:59
1
baardbeukes
Michael :
My liewe aarde! 😳😳😳
2025-11-10 21:25:06
1
charmaineplainjane
Charms :
😂😂😂😂
2025-11-12 18:32:24
1
To see more videos from user @taanstuine, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About