@geduldauction: #geduldauction @Carina Burger

Geduldauction
Geduldauction
Open In TikTok:
Region: ZA
Wednesday 12 November 2025 12:55:47 GMT
124236
2946
115
745

Music

Download

Comments

corries2
Corries :
hoe's dit. imagine. jy Kom gesuip. huistoe. fok dit ek slaap buite🤣🤣🤣🤣🤣
2025-11-12 15:37:59
67
aspoestertjie1989
Aspoestertjie :
jip dit maak n mens dronk. 🤣Ek draai my foon onderstebo om beter te sien 🙈
2025-11-12 16:56:48
4
tashaleemerlealexander
Tasha :
imagine u want to nap 🤣
2025-11-13 07:07:03
0
vellies_lekker
Vicky Visser :
jip ons het dit in Harties ook gaan kyk
2025-11-13 06:28:55
0
mommy.bird6
Mommy Bird :
So who else flipped their phone to get a better look at this up side down house? 😂 I did😂
2025-11-12 19:30:28
12
geraldinevanster
Geraldine Van Ster :
The veiw is better if u flip the phone😅😅😅💯
2025-11-13 06:38:09
2
warrior.lj.warrior
Windmeel 🎡 Linda :
hier 1 in Harties ook
2025-11-13 06:53:11
0
bokkeloks
Bokkeloks :
daar is een naby Harties ook. het julle ook dizzy en naar gevoel?
2025-11-12 16:35:10
6
angeliquebaba
@Angelique Wyngaard :
laat weet asb as jy Dino park to gaan ek Wil my seunjie graag soento vat Wil prys weet en of dit die moeite wert is
2025-11-12 13:15:03
2
robloxplayer_best
Donnin :
Turn ur phone upside down
2025-11-12 18:23:51
6
pieter.van.heerden
Pieter van Heerden :
mag my MAAG nie nou SE Hy wil toilet toe Gaan nie 🤣🤣🤣🤣🤣
2025-11-13 06:13:44
0
mondelez93
Mongezi-93 :
I had to flip my cellphone😂😂
2025-11-12 17:52:44
1
liefie434
butterfly :
imagine jy rook bobejaan twak en jy moet da rond dwal 😂😂😂
2025-11-12 15:46:37
5
klokkies_
Klokkies :
dis seker die enigste huis wat se vloere skoon bly😂😂😂😂
2025-11-12 16:38:21
3
technics750
Ekh nics :
jy loop op die ceiling 😄😄
2025-11-12 15:33:29
5
unknown.name209
unknown name :
Dankie vir share
2025-11-13 06:01:17
0
.nito_2
nito :
ons ht ook een hier in namibië
2025-11-12 21:55:40
0
giggels31
💞🩷𝔹𝕆𝔼ℝ𝔼ℕ𝕆𝕆𝕀🩷💞 :
o my genade 🤣🤣🤣
2025-11-12 18:34:41
1
ace_of_spades250
🫜♤ACE♤🫜 🌍🌍 :
Hi. Ek voel sommer dronk net om na die vid te kyk. 🤣
2025-11-13 02:55:36
0
user889136855
Elizabeth :
maklik om skoon te maak
2025-11-12 16:25:39
2
deadmouse104
Franco🐷ystervark 🐷 :
was baie disappointed in die plek 120 om in te gaan
2025-11-12 20:12:21
0
belindasteenkamp
BelindaSteenkamp12 :
was by harties sin, mens raak dizzy daar binne 😂😂 moet se die ene is vir my baie mooier as die ene in harties.
2025-11-12 15:36:45
3
butlermaria07gmail.com
Maria Butler :
Daar is een in Hartebeespoortdam
2025-11-12 14:35:03
1
tmanreviews1
T-Man' s Reviews & Thoughts :
imagine watse mind breek dit gaan wees as jy daar slaap en die daar wakker word 😂😜
2025-11-12 15:40:02
3
clebocorvinuz
clebocorvinuz :
het Lionel Richie dalk iets te doen met die?
2025-11-13 04:36:15
0
To see more videos from user @geduldauction, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About